2024 Cambridge Afrikaans IGCSE (EXTENDED) Antwoordgids vir Wenners (PDF)
Author/s: Sanet van der Walt
Cambridge Afrikaans IGCSE (Extended) Werkboek vir Wenners bevat oefeninge soortgelyk aan dié wat studente in die eksamen sal kry.
Dit verskaf volledige eksamenvoorbereiding, asook wenke vir die voltooing van die verskillende oefeninge, woordeskat, taaloefeninge en opstelonderwerpe.