Afrikaans Sonder Grense Graad 7 Leerderboek Eerste Addisionele Taal - CAMBRILEARN

Maskew Miller Longman

R193.00
Write a Review
SKU:
Cambrilearn ISBN 9780636115798
Condition:
New
Availability:
Local title that ships within 7-10 days dependent on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added

Afrikaans Sonder Grense Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek

Author/s: M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

Features:

  • Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
  • Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel.
  • Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid.
  • Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.