Leeus met Letsels - ANDREWS ACADEMY

Human & Rousseau

R232.00
Write a Review
SKU:
AndrewsAcademy ISBN 9780798157001
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Leeus met Letsels Author/s: Fanie Viljoen Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Dan besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, op ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie. Hy kom agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreterleeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi. Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, ook dié in sy hart, te verwerk?