Die Ambassadeur deur Andre P. Brink (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY

Human & Rousseau

R345.00
Write a Review
SKU:
CambridgeAcademy ISBN 9780798145725
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Die Ambassadeur (Afrikaans, Paperback) Author/s: Andre P. Brink   ’n Heruitgawe van ’n klassieke roman deur een van die groot skrywers in Afrikaans. Die eerste uitgawe in 1963 het ’n opskudding in die Afrikaanse gemeenskap veroorsaak, oor wat toe as “dekadensie” beskou is. Die verhaal speel hoofsaaklik af in Parys, die stad van romantiek – en tragiek. Die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Paul van Heerden, raak betrokke in ’n verhouding met ’n meisie “van losse sedes” – ’n verhouding waarin hy algaande alles van hom moet afstroop wat vroeër waardevol was. Hy bevind hom in die apartheidsjare in ’n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. Dit word ’n stryd om menslike vryheid, ’n worsteling met die probleem van sonde, en uiteindelik ’n keuse tussen hemel en hel.