Bertie Blikbrein Leesboek - CAMBRIDGE ACADEMY

Rinada Boeke

R235.00
Write a Review
SKU:
CambridgeAcademy ISBN 9780799351194
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Bertie Blikbrein Leesboek  Author/s: Jaco Jacobs Bertie Blikbrein - Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp. Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.