Die Pad na Jou Hart (Paperback)

Tafelberg Publishers Ltd

R334.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780624065760
Availability:
This title ships within 7 days based on stock availability, with R75 minimum shipping cost.
Adding to cart… The item has been added
Die Pad na Jou Hart - Setwork Author/s: Francois Bloemhof, Ivan Botha Francois Bloemhof slaan 'n nuwe rigting in met 'n roman gebaseer op 'n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en die pad van liefde het meer as net 'n paar kinkels en draaie. Basson is 'n verwaande jong man wie se pa aan hom 'n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson 'n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord en jou ware noord.