Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)

Tafelberg Publishers Ltd

R325.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780624082460
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback) Author/s: Zuretha Roos Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee. Terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van ’n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n eindelose spiraal van bedrog. ’n Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.