Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 1 Elevate Edition
Author/s: Ronél Gouws and Marianne Peacock
Hierdie twee tekste voldoen aan al die vereistes van die sillabus (0548) vir die Cambridge International Examinations.
Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.
Die Onderwysersgids sluit wenke vir die onderwysers in, weergawes van die luistertekste, asook alle oplossings en antwoorde.