Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback) Author/s: Marita Van Der Vyver Jy’s kwaad vir die hele wereld. En jou enigste wapen is ’n rugsak vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty, soos sy ma altyd geterg het. En na haar dood weet hy skielik nie meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil he hy moet oor sy gevoelens praat. Maar hoe verduidelik jy vir haar dat dit die afgelope paar maande makliker geword het om met woede te cope as met snot en trane? Hoe verduidelik jy dat jou kastige “gemengde bloed” jou anders as die res maak? Hoe verduidelik jy dat dinge net nie meer dieselfde tussen jou pa is nadat hy in ’n sielkundige inrigting opgeneem is nie, terwyl jy moet probeer aangaan met jou lewe? Hoe verduidelik jy waarom jy al twee keer jou polse met ’n knipmes probeer oopkerf het? Daarom verloor Gabriel homself in die wereld van performance poetry, waar jy jou woede in woorde kan omsit en dit vir ’n gehoor uitbasuin. In hierdie wonderwereld van woorde leer hy om sy hand diep binn-in sy rugsak vol woorde te steek en die woorde soos gloeiende kole vir ’n gehoor te gooi. Dan ontmoet hy vir Sasha, wat mooier is as Sneeuwitjie en boonop ’n ding of twee van poesie weet ... ’n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor ’n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend en boeiend oor die wereld van performance poetry en die hoofkarakter, Gabriel, se pogings om na sy ma se dood sin te maak van die wilde draaie wat die lewe partykeer met ’n mens gooi. Al wat ek weet was die naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie vir 2015.
Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
Lapa Uitgewers
MSRP:
Was:
Now:
R220.00
(You save
)
Write a Review
Write a Review

Lapa Uitgewers
Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
- SKU:
- Helderberg ISBN 9780799378993
- UPC:
- Availability:
- This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.

Add to Cart
The item has been added

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Vaselinetjie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R280.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Die Verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R325.00

Add to Cart
The item has been added

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Ons wag op die kaptein (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R310.00

Add to Cart
The item has been added
Pharos
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek / Bilingual School Dictionary (Afrikaans-Engels/English-Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R220.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Kanna Hy Ko Hys-toe (Afrikaans, Paperback, 2nd Edition) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R150.00

Add to Cart
The item has been added
Maskew Miller Longman
Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek Eerste Addisionele Taal - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R218.00

Add to Cart
The item has been added
Maskew Miller Longman
Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek Eerste Addisionele Taal - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R170.00
!