Die Kind (Afrikaans, Paperback) Author/s: Jan van Tonder Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n kind kan nie tussen twee ma's staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie. Hierdie uitgawe van Die kind, bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
Die Kind deur Jan van Tonder (Afrikaans, Paperback) - MCKINLAY REID
Maskew Miller Longman
MSRP:
Was:
Now:
R104.00
(You save
)
Write a Review
Write a Review

Maskew Miller Longman
Die Kind deur Jan van Tonder (Afrikaans, Paperback) - MCKINLAY REID
- SKU:
- MckinlayReid ISBN 9780636179394
- UPC:
- Availability:
- This title ships within 7-10 days dependent on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Asem deur Jan Vermeulen (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R230.00

Add to Cart
The item has been added

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Hoopvol deur Derick van der Walt (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R250.00

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback) deur Jaco Jacobs
MSRP:
Was:
Now:
R65.00

Add to Cart
The item has been added
Human & Rousseau
Die Ambassadeur deur Andre P. Brink (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R345.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)
MSRP:
Was:
Now:
R325.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Die Verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R325.00

Add to Cart
The item has been added
Maskew Miller Longman
Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek Eerste Addisionele Taal - MCKINLAY REID
MSRP:
Was:
Now:
R218.00

Add to Cart
The item has been added
Maskew Miller Longman
Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek Eerste Addisionele Taal - MCKINLAY REID
MSRP:
Was:
Now:
R170.00
!