My ouma is 'n Film-ster deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)

Lapa Uitgewers

R170.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799367195
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is dependent on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
My ouma is 'n Film-ster (Afrikaans, Paperback, 3rd edition) Author/s: Jaco Jacobs Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir 'n arend vlug. "Ek moet die meerkatte gaan red!" se Klou hard vir homself. "Ek is Super-Klou!" Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hom op die ou end moet help? 'n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.