'n Goeie Dag vir Boomklim

Lapa Uitgewers

R210.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799373967
Availability:
This title ships within 7 days based on stock availability, with R75 minimum shipping cost.
Adding to cart… The item has been added
'n Goeie Dag vir Boomklim Author/s: Jaco Jacobs Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …