Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Lewensvaardighede Leerderboek
Author/s: Mart Meij, Amanda Marais, Melané van den Berg, Glaudina Rossouw, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Charlotte Sullivan
Format: Print
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder.
Dit is ontwikkel volgens die beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.
Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder.
Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.