Ons wag op die kaptein (Afrikaans, Paperback)

Tafelberg Publishers Ltd

R310.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780624042716
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback) Author/s: Elsa Joubert Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy "eie mense", in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het? Hy het die "barbare" nie so sleg behandel nie, nie so vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan. Hy het net een van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.