Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover) Author/s: Jaco Jacobs Welkom op ’n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ’n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ’n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ’n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind. Jy kan ontdek jou boetie is ’n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat .. of ’n luislang kan jou ouma insluk! Daar is deesdae byna nie ’n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie. Sedert die verskyning van sy eerste rympieboek, Wurms met tamatiesous, in 2005 het ’n hele rits rympies uit sy pen gevloei. Hierdie reuse-rympieboek bevat van die gewildste verse uit Jaco se bundels wat oor die jare verskyn het, insluitende: Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje) ’n Brulpadda in my tas My boetie dink hy’s Batman Kougom in my hare Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers En daar is ook ’n paar SPLINTERNUWE rympies as bonus!
Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)
Lapa Uitgewers
MSRP:
Was:
Now:
R320.00
(You save
)
Write a Review
Write a Review

Lapa Uitgewers
Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)
- SKU:
- ISBN 9780799390636
- UPC:
- Availability:
- This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback) deur Jaco Jacobs
MSRP:
Was:
Now:
R65.00

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Wiskunde gee my Maagpyn deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)
MSRP:
Was:
Now:
R170.00

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
My ouma is 'n Film-ster deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)
MSRP:
Was:
Now:
R180.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)
MSRP:
Was:
Now:
R325.00

Add to Cart
The item has been added

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Die Verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R325.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Ons wag op die kaptein (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG
MSRP:
Was:
Now:
R310.00

Add to Cart
The item has been added
Maskew Miller Longman
Die Kind deur Jan van Tonder (Afrikaans, Paperback) - MCKINLAY REID
MSRP:
Was:
Now:
R104.00

Add to Cart
The item has been added
!