Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek, Age 9+

Oxford University Press

R232.95
Write a Review
SKU:
ISBN 9780195997958
Availability:
This title ships within 7 days based on stock availability, with R75 minimum shipping cost.
Adding to cart… The item has been added
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek (Paperback) Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg: Features: Voorbeeldsinne wys jou hoe woorde werklik gebruik word Woordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis Bevat die woorde wat leerders regtig sal opsoek en gebruik Gebruiksnotas help jou om algemene foute te vermy Klem en klankgrepe help jou om woorde reg uit te spreek Akkurate definisies gee woorde se betekenisse in eenvoudige taal Illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan en brei deur byskrifte woordeskat uit Sinonieme en antonieme help jou om meer doeltreffend te skryf en praat Studiebladsye met 'n vinnige naslaangids vir grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer 'n Afdeling oor instruksiewoorde om jou te help om sukses in toetse en eksamens te behaal Aktiwiteite en lesse geskik vir gebruik in die klaskamer.