Spring deur Fanie Viljoen Abridged Edition (CAPS) Author/s: Fanie Viljoen Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
Spring deur Fanie Viljoen Abridged Edition (CAPS)
Lapa Uitgewers
MSRP:
Was:
Now:
R160.00
(You save
)
Write a Review
Write a Review

Lapa Uitgewers
Spring deur Fanie Viljoen Abridged Edition (CAPS)
- SKU:
- ISBN 9780799359848
- UPC:
- Availability:
- This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is dependent on your total order volume and calculated at checkout.

Add to Cart
The item has been added

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Wiskunde gee my Maagpyn deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)
MSRP:
Was:
Now:
R170.00

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
My ouma is 'n Film-ster deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)
MSRP:
Was:
Now:
R180.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Siener in die Suburbs deur P.G du Plessis (Paperback)
MSRP:
Was:
Now:
R162.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Sabbatsreis deur Annelie Botes (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R325.00

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Asem deur Jan Vermeulen (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R230.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Fiela se Kind deur Dalene Matthee (Skooluitgawe) - ANDREWS ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R286.00

Add to Cart
The item has been added
Tafelberg Publishers Ltd
Hoopvol deur Derick van der Walt (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY
MSRP:
Was:
Now:
R250.00

Add to Cart
The item has been added
Lapa Uitgewers
Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback) deur Jaco Jacobs
MSRP:
Was:
Now:
R65.00
!