Sweef en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)

Lapa Uitgewers

R240.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799345520
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Sweef en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback) Bevat 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel, geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan).