Willem Poprok deur Derick van der Walt

NB Publishers

R251.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780624049166
Condition:
New
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added

Willem Poprok

Author/s: Derick van der Walt 

Format:   Print 

Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013) Sanlam-prys vir Jeuglektuur: silwer (2009) MER-prys vir jeuglektuur (2011).

Die humoristiese verhaal van ’n seun wat sy stem in ’n groot gesin en sy voete in ’n deurmekaar wêreld moet vind.

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie.

Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het.

Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop.

Hy is ook verlief op sy pa se vennoot, Oom Ravi, se dogter Alesea.

Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van dié Afrikaanse deursnee-gesin af.

Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: net ’n lekker storie oor ’n seun wat grootword.