Wiskunde gee my Maagpyn deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)

Lapa Uitgewers

R170.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799354911
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is dependent on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Wiskunde gee my Maagpyn Author/s: Jaco Jacobs Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen.