Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback) deur Jaco Jacobs

Lapa Uitgewers

R65.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799394849
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is dependent on your total order volume and calculated at checkout.
Adding to cart… The item has been added
Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback)(Replaces 'Out of Print' ISBN 9780799380156) Author/s: Jaco Jacobs Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!